Nataniël se jongste produksie: ‘Elke lied het sy eie uitrusting’

Loading player...
Nataniël het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media meer vertel het oor sy jongste kragtoer op die planke getiteld 'When Giants Waltz'. Teaterliefhebbers kan uitsien na sy 18de produksie by Emperor's Palace in Kemptonpark wat met 12 onvergeetlike konserte spog. Dit beloof om ’n boeiende skepping te wees met skouspelagtige klerekaskeuses en die stilistiese beligting waarvoor Nataniël teen die tyd goed bekend is.
30 Sep 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min