‘Kontreistories’: Dit gaan oor storievertel om ’n tafel

Loading player...
Maroela Media laat dié kuns van storievertel op vanjaar se Aardklop herleef met die produksie 'Kontreistories'. Esté Meyer Jansen het met Susan Lombaard gesels om meer oor die teaterproduksie uit te vind en hoekom storievertel vir dié mediahuis só belangrik is.
25 Sep 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min