ToekomsVenster: Twee verskillende wêrelde, maar een God

Loading player...
Hoe om die twee wêrelde bymekaar te trek is ʼn grootse uitdaging. Soos met die een moet ons ook met die ander met God in gesprek tree.
23 Sep 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min