ToekomsVenster: Vuurvliegies kan net in die donker gesien word

Loading player...
As jy fyn oplet sal jy die dartelende vuurvliegies in jou donker oomblikke raaksien. Jou oë moet effe ingestel wees en jy moet dalk soek, maar dit is daar.
18 Sep 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min