ToekomsVenster: Die son kom altyd weer op

Loading player...
Die donker hou ons nederig, dit bring deernis en sagtheid. Dit maak dat ons met empatie na ander kyk en nie so maklik oordeel en veroordeel nie. Immers, ons was al almal daar.
18 Sep 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min