ToekomsVenster: Die sterre op hul helderste

Loading player...
Hou in gedagte dat alles ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet. Dink terug aan jou lewe en vra of Hy jou al ooit in die steek gelaat het.
16 Sep 2019 11PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min