ToekomsVenster: Wonderbare Raadsman

Loading player...
Het jy raad nodig? Hy is die Wonderbare Raadsman wat onvoorwaardelike insig het. Laat Hy jou lei met sy wysheid. Maak ruimte vir die Wonderbare Raadsman in jou lewe.
9 Sep 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min