Coenie de Villiers: 22 albums later en elke dag dankbaar

Loading player...
"Nie almal hou van wat ek doen nie en ek het vrede daarmee. Daar is ook mense wat wel daarvan hou en ek is baie dankbaar daarvoor. Ek is baie bevoorreg en net baie geseënd dat ek nog kan werk na soveel jaar.”
9 Sep 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min