Wat maak Willie daar? Hy kook

Loading player...
Willie Strauss het vroeër vanjaar in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor sy kookboek 'Daar is ’n engel in my koskas'. Strauss vertel meer oor sy feestelike kos-memoires wat lesers op ’n reis neem na die nostalgiese plaaslewe van sy Boesmanland-kinderjare van kosmaak sonder enige fieterjasies
6 Sep 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min