ToekomsVenster: Vir Hom sal ek prys

Loading player...
Ons moet “lof fiks” wees. Elke geleentheid om die Here te loof en te prys is tegelykertyd voorbereiding vir die ewigheid.
2 Sep 2019 3PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min