Irene-Louise stel enkelsnit bekend – dag voor baba se geboorte!

Loading player...
Irene-Louise se splinternuwe liedjie “Iziiit” is uiteindelik hier! Tong-in-die-kies, pret en onmiskenbaar Irene-Louise.
30 Aug 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min