Nuwe musiekduo ‘anders, maar 100% eg’

Loading player...
Die nuwe musiekduo John James het pas hul eerste enkelsnit genaamd “Ek is meer werd” vrygestel en dié liedjie het sommer gou sy posisie op Maroela Media se Afrikaanse Top-20 ingeneem. Boonop was John James ook vanjaar saam met groot name in die bedryf by die Krone-konsert te sien.
29 Aug 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min