ToekomsVenster: Julle moet Hom Jesus noem

Loading player...
Jesus beteken inderdaad Verlosser. Hy het gekom om mense van ʼn troostelose toekoms te red.
23 Aug 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min