Bok van Blerk: ‘As ek Afrikaans sing, gaan mense my hoor’

Loading player...
“Ek wil 'n positiewe boodskap daar buite sit. Ek dink dit is baie belangrik vandag in Suid-Afrika om positief te bly, al is dit hóé moeilik. Dit is belangrik om nie negatief te dink en afbrekende goed daar buite te sit nie, want jy gaan nêrens kom deur negatief te wees nie."
22 Aug 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min