Roan Ash oor Proe’toria-fees, Nashville en die getroude lewe

Loading player...
“Ek voel nie asof ek ʼn groot naam in die bedryf is nie. Dit is net vir my wonderlik om ʼn vertoning te doen en dan is die teater vol. Dit beteken baie vir my. Ek is ongelooflik bevoorreg."
20 Aug 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min