ToekomsVenster: Hy is die Alfa

Loading player...
In die volgende weke gaan ons aan die hand van die alfabet nadink oor sommige karaktereienskappe van God. Kom skuif vandag onder hierdie genade sambreel in.
12 Aug 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min