Valeska ewe tuis agter mikrofoon en op die kassie

Loading player...
Ná byna 20 jaar in die bedryf is Valeska se debuutalbum My simfonie uiteindelik vandag op digitale platforms bekendgestel – en sy meen dit was die wag werd. “Daar is 18 liedjies in die album en elke enkele liedjie beteken vir my iets, elke liedjie het ʼn storie om te vertel."
8 Aug 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min