ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; moenie spartel nie

Loading player...
Daar is waarheid in ds. Izak se woorde. As jy spartel gaan jy onder. As jy tot rus kom bly jy verrassend behoue. Mag jy vandag sy teenwoordigheid beleef.
18 Jul 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min