Luister: André Schwartz stap ‘die pad’ met jongste soloalbum

Loading player...
Hy skerts dat ʼn kunstenaar nie weet hoeveel aanvraag daar sal wees vir ʼn nuwe album nie. “Jy weet nooit hoeveel mense dink jy sing vals nie,” lag hy.
16 Jul 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min