Luister: Ruhan du Toit opgewonde oor sy solo-avontuur

Loading player...
Sy diep fluweelstem het aanhangers al jare lank gaande (en ja, die vrouegeslag se knieë lam!). Maar Ruhan du Toit was nog nooit een vir 'n gemaksone nie - nou pak hy 'n solo-loopbaan aan.
12 Jul 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min