Luister: Danny Smoke nou in kollig ná jare agter die skerms

Loading player...
Smoke het vir jare as kitaarspeler en liedjieskrywer vir gesogte Afrikaanse kunstenaars opgetree. Nou het hy uiteindelik besluit om self die kollig te betree.
4 Jul 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min