Luister: Amerikaner sing Afrikaanse verhoë aan die brand

Loading player...
Die Amerikaanse sangeres het die heel eerste keer Suid-Afrikaanse gehore se aandag getrek met haar weergawe van die Valiant Swart-treffer, “Sonvanger”.
1 Jul 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min