Luister: Chereé terug met solo-album ná dekade se stilte

Loading player...
"Ek en Wynand het intussen ʼn paar country-albums saam uitgebring. Ek het egter in 2009 vir die laaste keer ʼn kommersiële solo-album uitgebring, so hierdie is vir my baie opwindend."
20 Jun 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min