ToekomsVenster: Lag ’n slag vir ’n gelukkiger lewe

Loading player...
Moenie jouself en die lewe so ernstig opneem nie. Lag soos God oor jou lag. Pure opgewondenheid oor wat jy met hierdie dag gaan doen.
14 Jun 2019 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min