Luister: Vermy slaggate in musiekbedryf met dié werkswinkel

Loading player...
Hugo Ludik, Vaughan Gardiner en Alishia van Deventer het kragte saamgesnoer om ʼn werkswinkel aan te bied vir opkomende sangers, musikante, bestuurders en agente om dié musiekbedryf beter te verstaan.
6 Jun 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min