Boek ondersoek die hartseer en mooi van die dood

Loading player...
Ons almal is sterflinge wat beslis in ʼn sekere stadium met die dood gekonfronteer sal word, tog vermy die meeste mense eerder die onderwerp en wil eerder nie daaroor praat nie. Tobie Wiese se jongste boek 'Wreed én mooi is die dood' wil die stilte oor die onderwerp verbreek.
4 Jun 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min