2-jarige ken hele Proteaspan – Phehlukwayo en al!

Loading player...
Aussie-krieketkommentators soos Brendan Julian en Adam Gilchrist het hulle in vorige eendagreekse boeglam gesukkel om die Proteas se ster veelsydige speler, Andile Phehlukwayo, se naam korrek uit te spreek.
Maar met net ’n vinnige, “ek-soek-’n-wenk“-versoek, laat die tweejarige Albert Kruger vir Gilchrist en Kie bloos. Want hierdie mannetjie kén sy Proteas: Ván Phehlukwayo tót Rassie van der Dussen én Tabraiz Shamsi.
30 May 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min