Die geheime van Namakwaland

Loading player...
Namakwaland lê vol ongelooflike geheime. Nie net in die natuur nie, maar ook in die mense. Dit is ʼn gebied met soveel stories, soveel nostalgie en soveel kleurvolle mense! Luister na die gesprek wat Egbert Brink van Radio Namakwaland gevoer het met Mike Spies, eienaar sowel as die toergids van Namakwaland Toere. Mike is in murg en been ʼn Namakwalander. Hy vertel meer oor die ongelooflike avontuur!
10 May 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min