ToekomsVenster: Die profetiese rede; rampe en vervolging

Loading player...
Ons mag nie moedeloos word nie, nog minder lui en traak-my-nie-agtig. God se wêreld word algaande vernuwe totdat sy Koninkryk in volheid deurbreek.
2 May 2019 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min