Finansiële welstand: Positiewe finansiële gewoontes

Loading player...
Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, verduidelik watter positiewe finansiële gewoontes ʼn mens sommer dadelik kan begin toepas om jou finansiële onafhanklikheid te kry.
24 Apr 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min