Finansiële welstand: ʼn Paar beginsels van beleggings

Loading player...
Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, verduidelik wat jy moet weet van elkeen van die verskillende soorte beleggings wat ʼn mens moet kry. Sy gee ook ʼn paar van die voordele en verduidelik waarna jy moet uitkyk as jy in kontant, eiendomme, effektetrust en aandele belê.
24 Apr 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min