Finansiële welstand: Só pak jy jou skuldlas

Loading player...
Die finansiële welstandafrigter, Ronel Jooste, is terug in Maroela Media se ateljee en dié keer verduidelik sy waar jy moet begin met die opstel van ʼn effektiewe begroting. Sy gee ook raad oor skuld.
24 Apr 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min