ToekomsVenster: Die vyeboom het verdroog

Loading player...
In stede van die gebruiklike “godsonmoontlik” sê eerder “God-moontlik” deur die geloof. Maak jou geloof prakties en energiek.
18 Apr 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min