ToekomsVenster: Ken jy die krag van gebed?

Loading player...
Hoe lyk jou toewyding vandag? Waaroor gaan dit ten diepste? Watter rol en plek speel persoonlike toewyding in jou lewe? Ken jy die krag van gebed?
18 Apr 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min