ToekomsVenster: Die belydenis van Petrus

Loading player...
Wie sê julle is Ek? Een groter as Elia. Die Messias-koning, die kneg van die Here, die Spruit van Dawid, die Loot, Die Lam, die Here.
20 Mar 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min