ToekomsVenster: Die tweede vermeerdering van die brood

Loading player...
Herlewing is wanneer God se kinders weer honger word na Hom. Bid saam vir herlewing. Dis al wat Suid-Afrika kan red.
15 Mar 2019 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min