ToekomsVenster: Die eerste vermeerdering van die brood

Loading player...
Leef jy met hierdie verwagting? Word jou tekort so oorweldigend dat al wat jy sien die krisis is of sien jy ook in jou uitdaging ʼn geleentheid dat God sy Naam kan groot maak?
4 Mar 2019 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min