Vat hande oor toekoms van Afrikaans

Loading player...
Prof. Philip Spies, 'n toekomsnavorser aan die Universiteit Stellenbosch, se boek 'Afskeid van 'n volk – Op soek na 'n toekoms' stel dwingende vrae oor die pad vorentoe vir Suid-Afrika en sy mense. Spies het uit die Paarl met Esté Meyer Jansen gesels oor hoe hy die toekoms van Suid-Afrika sien. Hy verduidelik ook hoe hy die rol van Afrikaners, Afrikaanssprekendes en die Afrikaanse taal in hierdie land sien.
25 Feb 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min