ToekomsVenster: Die gelykenis van die saaier

Loading player...
Hierdie bekende gelykenis spreek boekdele en roep elkeen van ons ons voorraad opname te doen. Waar val die saad in ons lewens?
14 Feb 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min