Luister: ‘Liewe Lisa’ nié die tipiese romantiese rolprent nie

Loading player...
‘Liewe Lisa’ word miskien vandag, op Valentynsdag, in fliekteaters landwyd uitgereik, maar dié rolprent het volgens Elani Dekker ʼn baie meer realistiese uitkyk op die liefde. “Hulle eindig nie noodwendig saam op nie,” vertel sy.
14 Feb 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min