Bekende Weskusvleiland aan’t opdroog

Loading player...
Felicity Strange, nog ’n vriend van Verlorenvlei, meen die toename in riete is ’n simptoom van die ekologiese probleme wat dié vleiland in die gesig staar. Strange het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die probleme by die vleiland. Meyer Jansen het Verlorenvlei buite Elandsbaai aan die Weskus besoek as deel om bewusmaking te skep vir Wêreldvleilanddag wat jaarliks op 2 Februarie gevier word.
1 Feb 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min