Luister: ‘Predikantsvrou’ Henriëtta gesels oor ‘Dominee Tienie’

Loading player...
Sy word geken as die feeks in die Afrikaanse televisiereeks 'Sonkring', en nou is sy die predikantsvrou in die nuwe rolprent 'Dominee Tienie'. Henriëtta Gryffenberg vertel oor haar rol in dié fliek.
24 Jan 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min