ToekomsVenster: Wees dankbaar vir dié voorregte

Loading player...
Dankbaarheid is een van die uitstaande kenmerke van ʼn gelowige se lewe. Dankbare mense weet dat alles net genade en derhalwe onverdiend is.
13 Dec 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min