ToekomsVenster: Moenie nou momentum verloor nie

Loading player...
Moenie nou momentum verloor nie. Hou jou oë op die bal. Neem so aan die wedren deel dat jy die prys kry, leer Paulus ons.
13 Dec 2018 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min