Renosterfliek kry staande applous van plaaslike gehoor

Loading player...
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met die vervaardigers Bonné de Bod en Susan Scott na die eerste plaaslike vertoning van die dokumentere rolprent 'STROOP - Journey into the Rhino Horn War' in Johannesburg oor die aangrypende dokumentêr gesels.
29 Nov 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min