Maak potjielesse maklik met dié prettige boek

Loading player...
Selfstandige toiletmaniere is ’n reusemylpaal in enige kleuter se lewe. Kenners meen een maklike manier om kinders aan die nuwe idee van potjielesse voor te stel, is om vir hulle boekies te lees daaroor. Kom luister ook saam na Mila Guy se voorlesing van die kinderboek 'Op die potjie, gou!'.
29 Nov 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min