ToekomsVenster: Dit is liefde in die praktyk

Loading player...
Mense wat ander onder hul sonsambrele en skadunette innooi, water gee aan die hoedsmous, eetgoed uitdeel. Dis liefde in praktyk en dis buitegewoon aantreklik.
26 Nov 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min