ToekomsVenster: Ons verteenwoordig God se liefde

Loading player...
By die supermark, die motorhawe, sosiale kring en werksomgewing verteenwoordig ons, weliswaar voorlopig omdat ons self nog op weg is, God se liefde in en vir hierdie wêreld.
26 Nov 2018 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min