ToekomsVenster: Liefde is na alles prakties

Loading player...
Liefde is na alles prakties en nie ʼn teoretiese aangeleentheid nie. Ons moet nie net kennis neem van die teks nie, maar dit in ons lewens integreer en daarvolgens lewe. Die Heilige Gees help ons daarmee.
20 Nov 2018 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min