ToekomsVenster: Liefde en gawes

Loading player...
Paulus se vertrekpunt hier is dat die beoefening van selfs die mees gesogte gawes niks meer as geraas is, tensy dit gerugsteun word deur die liefde nie.
16 Nov 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min